WAT GEBEUR NET NA 03:00 IN DIE OGGEND? IS DIT IN DIE DUISTER URE WAT DIE HEKSE BEGIN DANS?
Na die weghol sukses van die TikTok reeks, Boer Soek ‘n Maplotter, het ek gedenk ons moet weer so bietjie speel. Die keer gaan delf ons in die geskiedenis van bekende moorde, spoke en ander donker dinge.
wat nou?
registreer
Om deel te neem aan Spookstories moet jy op ons WhatsApp en Epos lys wees. Registreer hier.
BEPLAN
Gaan dink oor hoe jy die feite van regte spoke, moorde of ander dinge gaan gebruik om die Spookstorie aan te dik.
navorsing
Gaan Google “Ghosts of Johannesburg” of “Spoke” en lees na oor ‘n bekende spook of moord wat jou maandag trek.
Maak jou spookstorie
Die tyd het gekomen om jou Spookstorie te vertel. Hier is die reels.
- Gebruik die #Spookstorie
- Gebruik ‘n filter of effen om jou storie te maak.
- Inskrywings slags op TikTok.